IS JY DIE VOLGENDE WENNER VAN FOTOFOKUS?

Wen jou deel in groot pryse deur slegs 1 foto van jouself vir ons te stuur. Inskrywings is gratis, daarom het jy NIKS om te verloor nie!

 KATEGORIEË:

5 – 8 Jaar

9 – 11 Jaar

12 – 14 Jaar

15 – 18 Jaar

19 Jaar en Ouer

 ELKE KATEGORIE-WENNER ONTVANG:

  • ‘n Rol in IRENE LOUISE VAN WYK se video

WAT IS DIE REËLS?

  1. Jy moet een fotos van jouself voorsien:
    • Een Vollengte foto of een kop en skouers foto.
  2. Uitrustings word nie beoordeel nie.
  3. Jy mag enige agtergrond gebruik.
  4. Geen ontblotende uitrustings (byvoorbeeld Swemdrag, Onderklere ens.) word toegelaat nie.
  5. Suid-Afrika kies die algehele wenners.

INSKRYWINGS SLUIT 11 MEI 2022.

HOE SKRYF EK IN?

Klik op die skakel (Skryf nou in) heel bo aan die webtuiste se tuisblad.

Vul jou besonderhede in en laai jou 1 foto’s.

Jy sal ‘n e-pos ontvang om jou inskrywing te bevestig.