IS JY DIE SEWENDE MNR / MEJ. FOTOFOKUS SUID-AFRIKA?

Wen jou deel in groot pryse deur slegs 2 foto’s van jouself vir ons te stuur. Inskrywings is gratis, daarom het jy NIKS om te verloor nie!

 KATEGORIEË:

5 – 7 Jaar

8 – 10 Jaar

11 – 13 Jaar

14 – 18 Jaar

19 Jaar en Ouer

 HOEKOM MOET EK INSKRYF?

Hierdie is ‘n kans vir opkomende modelle, akteurs en aktrises om naam te maak in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheids industrie.

 ELKE KATEGORIE-WENNER ONTVANG:

  • ‘n Rol in Adam Tas, Taryn Lamb, Refentse, Christia Visser of Heuwels Fantasties se performance splinternuwe video

WAT IS DIE REËLS?

  1. Jy moet twee fotos van jouself voorsien:
    • Een Vollengte foto.
    • Een Kop en Skouers foto.
  2. Uitrustings word nie beoordeel nie.
  3. Jy mag enige agtergrond gebruik.
  4. Geen ontblotende uitrustings (byvoorbeeld Swemdrag, Onderklere ens.) word toegelaat nie.
  5. Suid-Afrika kies die algehele wenners.
  6. Neem kennis dat vervoer en verblyf na Gauteng die wenner se eie verantwoordelikheid is.

INSKRYWINGS SLUIT 4 Augustus 2021.

HOE SKRYF EK IN?

Klik op die skakel (Skryf nou in) heel bo aan die webtuiste se tuisblad.

Vul jou besonderhede in en laai jou 2 foto’s.

Jy sal ‘n e-pos ontvang om jou inskrywing te bevestig.