Elke finalis kry ‘n unieke kode (byvoorbeeld FF801). Hierdie kode word dan gesms na 47620 (sms kos R3). Stemlyne sluit op 31 Mei 2021 middernag en uitslae word kort daarna bekend gemaak.