Dankie vir elkeen se inskrywing vir die FotoFokus kompetisie!

Daar was DUISENDE inskrywings.
In elke ouderdomskategorie is daar 3 wenners wat in ‘n musiekvideo verskyn.
Loer gerus of jy die finale rondte gehaal het.

Suid-Afrika bepaal die algehele uitkoms deur middel van stemme wat gestuur word.

Elke finalis kry ‘n unieke kode (byvoorbeeld VW000).
Hierdie kode word dan gesms na 47620 (sms kos R3).
Stemlyne sluit op 31 Mei 2022 middernag en uitslae word kort daarna bekend gemaak (ongeveer 5 dae).
Voorlopers kan elke aand tussen 18:00 en 22:00 op die webtuiste gelaai word. Hou gerus die Webtuiste gereeld dop!

Jy mag meer as een keer stem!31